Elke spoor vertel 'n storie


Premium produkte vir mense en hul BRAK wat graag saam die lewe ontdek

Elke Spoor Vertel 'n Storie

Ons glo die beste stories word saam geskryf. Of dit nou 'n oggendstap, 'n koppie koffie in die stad, 'n naweek weg of 'n rustige middag by die huis is – elke dag bied 'n nuwe storie om saam met jou brak te beleef.

Daarom ontwerp ons eenvoudige, tydlose produkte vir mense en hul BRAK wat kwaliteit waardeer en die alledaagse met avontuur benader.

Elke spoor vertel 'n storie.

Dra BRAK

View all
BRAK Gholfhemp

BRAK Gholfhemp

BRAK Gholfhemp

R 360.00
Sale price  R 360.00 Regular price 
BRAK Sweater

BRAK Sweater

BRAK Sweater

R 395.00
Sale price  R 395.00 Regular price 
BRAK 1/4 Zip

BRAK 1/4 Zip

BRAK 1/4 Zip

R 550.00
Sale price  R 550.00 Regular price 
BRAK T-Hemp

BRAK T-Hemp

BRAK T-Hemp

R 225.00
Sale price  R 225.00 Regular price 

Koffie en Kamp

View all
Koffie BRAK - Amarula

Koffie BRAK - Amarula

Koffie BRAK - Amarula

R 165.00
Sale price  R 165.00 Regular price 
BRAK Koffieblik

BRAK Koffieblik

BRAK Koffieblik

R 80.00
Sale price  R 80.00 Regular price 
BRAK Koffieblik - 6 pak

BRAK Koffieblik - 6 pak

BRAK Koffieblik - 6 pak

R 450.00
Sale price  R 450.00 Regular price 

Vir Jou BRAK

BRAK Voerbak

BRAK Voerbak

BRAK Voerbak

R 200.00
Sale price  R 200.00 Regular price 
BRAK Kombers

BRAK Kombers

BRAK Kombers

R 280.00
Sale price  R 280.00 Regular price 
BRAK Lekkerlê Bed

BRAK Lekkerlê Bed

BRAK Lekkerlê Bed

R 450.00
Sale price  R 450.00 Regular price 

Die BRAK Gedagte


Van bergpaaie tot stadstrate. Van vroeë koffie tot laatmiddagstappe. BRAK is ontwerp vir mense wat die lewe geniet - saam met hul BRAK of op hul eie.

BRAK is meer as 'n handelsmerk. Dis 'n manier om die lewe aan te pak. Vir mense wat hou van eenvoudige styl, goeie koffie en nuwe ervarings. Party spore word saam met 'n BRAK geloop. Ander alleen. Almal vertel 'n storie.