Vinnige aflewering
Bestellings word vinnig en veilig regoor Suid-Afrika afgelewer.
Veilige betaling
Veilige betaalopsies vir 'n sorgvrye aankoop
Vir honde wat saam leef
Ontwerp vir honde wat deel is van elke avontuur
Die BRAK Kombers is ontwerp vir die klein oomblikke wat die meeste beteken. Van 'n middagslapie by die huis tot 'n koue oggend in die veld – hierdie kombers bied warmte, gemak en 'n tydlose styl wat oral tuis voel.
Bestellings word vinnig en veilig regoor Suid-Afrika afgelewer.
Veilige betaalopsies vir 'n sorgvrye aankoop
Vir honde wat saam leef
Ontwerp vir honde wat deel is van elke avontuur
BRAK gaan nie oor waar jy is nie. Dit gaan oor hoe jy leef.
Van grondpaaie tot stadsstrate.
Van vroegoggend koffie tot laatmiddagstappe.
Party spore loop jy saam met jou brak.
Ander op jou eie.
Ons ontwerp eenvoudige, tydlose produkte wat deel word van daardie oomblikke.
Elke spoor vertel 'n storie.