Vinnige aflewering
Bestellings word vinnig en veilig regoor Suid-Afrika afgelewer.
Veilige betaling
Veilige betaalopsies vir 'n sorgvrye aankoop
Vir BRAKKE wat saam leef
Ontwerp vir die BRAK wat deel is van elke avontuur
Die BRAK Pet 3D is ontwerp vir mense wat hou van kwaliteit, eenvoud en 'n leefstyl wat nie deur plek bepaal word nie. Van jou eerste koffie in die stad tot jou volgende avontuur - die BRAK Pet voel oral tuis.
Bestellings word vinnig en veilig regoor Suid-Afrika afgelewer.
Veilige betaalopsies vir 'n sorgvrye aankoop
Vir BRAKKE wat saam leef
Ontwerp vir die BRAK wat deel is van elke avontuur
BRAK gaan nie oor waar jy is nie. Dit gaan oor hoe jy leef.
Van grondpaaie tot stadstrate.
Van vroegoggend koffie tot laatmiddagstappe.
Party spore loop jy saam met jou BRAK.
Ander op jou eie.
Ons ontwerp eenvoudige, tydlose produkte wat deel word van daardie oomblikke.
Elke spoor vertel 'n storie.