Koffie BRAK - Medium gerooster

Koffie BRAK - Medium gerooster

Heel bone
R 155.00
Sale price  R 155.00 Regular price 
Skip to product information
Koffie BRAK - Medium gerooster

Koffie BRAK - Medium gerooster

R 155.00
Sale price  R 155.00 Regular price 

Gebalanseerd. Vol geur. Elke dag.

BRAK Medium gerooster is 'n gebalanseerde koffie met 'n sagte, vol smaak wat maklik enige tyd van die dag geniet kan word. Van jou eerste koppie vroegoggend tot 'n rustige middagbreek – dis koffie wat deel word van jou daaglikse ritueel.

Coffee product form
Smaakprofiel

’n Gebalanseerde medium roast met ’n ryk, gladde koffiesmaak en ’n aangename aroma. ’n Maklik-drinkbare koffie vir elke dag — sterk genoeg om karakter te hê, maar glad genoeg om enige tyd te geniet.

Waarom jy daarvan sal hou

’n Koffie wat maklik deel word van jou daaglikse ritueel. Die medium roast gee jou ’n ryk, gebalanseerde koppie met genoeg karakter om alleen te geniet, maar steeds glad genoeg vir elke dag. Perfek vir jou eerste koffie in die oggend, ’n breek langs die pad of ’n koffie saam met goeie geselskap.

Produkbesonderhede

BRAK Medium Roast is ’n premium koffie, vars gerooster vir ’n vol, gebalanseerde smaak. ’n Medium rooster wat ’n ryk aroma en gladde koffiekarakter bied, perfek vir jou eerste koppie van die dag of ’n rustige koffie langs die pad.

Bereiding

Gebruik vars, skoon water en jou voorkeur-broumetode. Vir die beste geur, maal die bone vars indien jy heelbone gebruik en pas die maal-grofheid by jou broumetode aan. Geniet dit swart of met melk, volgens jou voorkeur.

Berging

Bewaar die koffie in ’n lugdigte houer op ’n koel, droë plek, weg van direkte sonlig, hitte en vog. Vir die beste geur en varsheid, hou die verpakking goed verseël en gebruik die koffie binne ’n redelike tyd nadat dit oopgemaak is.


Jy mag ook hiervan hou

Vinnige aflewering


Bestellings word vinnig en veilig regoor Suid-Afrika afgelewer.

Veilige betaling


Veilige betaalopsies vir 'n sorgvrye aankoop


Vir honde wat saam leef

Ontwerp vir honde wat deel is van elke avontuur

Die BRAK Gedagte

BRAK gaan nie oor waar jy is nie. Dit gaan oor hoe jy leef.

Van grondpaaie tot stadsstrate.
Van vroegoggend koffie tot laatmiddagstappe.

Party spore loop jy saam met jou brak.
Ander op jou eie.

Ons ontwerp eenvoudige, tydlose produkte wat deel word van daardie oomblikke.

Elke spoor vertel 'n storie.